Скачать книгу

op te spoor. Op die sesde dag is hulle uiteindelik in ’n plaashuis gevind en tydens die daaropvolgende skietgeveg is albei doodgeskiet. Die polisie beweer hulle het hul eie lewens geneem. ’n Bisarre storie op sigself, maar namate meer inligting bekend geword het, het die verhaal selfs nog meer eienaardig geword. Die Rapport-joernalis Julian Jansen was op die plaas terwyl die skietery plaasgevind het en vertel ’n plaaswerker, Lena Botes, het ’n paar dae voor die skietery aanskou hoe die twee Franse in die veld uit ’n onbekende boek lees, “. . . dan skeur hy elke keer die blaai uit en gee dit vir die vrou. Dan gooi sy dit in ’n vuurtjie terwyl sy aanhoudend huil.” Die eienaar van die plaas, Gerhardus du Plessis, het op sy beurt bygevoeg hulle het al hoe minder dorp toe gegaan en al hoe maerder geword. “Ons het al hoe ongemakliker begin voel omdat hulle okkultisme bedryf het.” In die huis waar hulle geskiet is, het Jansen boeke gesien waarin die titels van ander esoteriese werke met ’n merkpen onderstreep is. Teen een muur was ’n skildery van ’n glansende geestelike wese asook sketse van ’n alsiende oog en pentagram. Onder die ander voorrade wat hulle daar gestoor het, was blikkieskos, paraffien (28 dromme van 20 liter elk), ses 60 liter-waterhouers, seep, vuurhoutjies, kaarte, kamoefleerdrag en 15 bokse wyn (onthou, hulle was Frans). Dit is ’n minder indrukwekkende lys as Jakkals se proviand, hoewel dit duidelik is dat hulle dieselfde ding as hy probeer doen het. Hul verhaal is ’n tragiese herinnering dat eindtydvoorbereidings soms gevaarlike gedrag by sommige mense tot gevolg kan hê. Dalk is dit onregverdig om die Ramtha-beweging vir dié twee Franse se sondes verantwoordelik te hou. Kort ná die voorval het die Ramtha-beweging hulle in ’n persverklaring van Menière en Jardel gedistansieer. Maar in dieselfde persverklaring het die beweging ook vertel dat hulle trots is op die wyse waarop Ramtha se volgelinge hulself in “soewereine” mense omskep. “Glo die Ramtha Skool van Ontwaking dat die wêreld in 2012 gaan eindig?” het die verklaring gelui. “Nee. Die Skool maak reeds administratiewe planne vir sy skoolkurrikulum in 2013 en 2014.”

      Конец ознакомительного фрагмента.

      Текст предоставлен ООО «ЛитРес».

      Прочитайте эту книгу целиком, купив полную легальную версию на ЛитРес.

      Безопасно оплатить книгу можно банковской картой Visa, MasterCard, Maestro, со счета мобильного телефона, с платежного терминала, в салоне МТС или Связной, через PayPal, WebMoney, Яндекс.Деньги, QIWI Кошелек, бонусными картами или другим удобным Вам способом.

/9j/4TASRXhpZgAATU0AKgAAAAgABwESAAMAAAABAAEAAAEaAAUAAAABAAAAYgEbAAUAAAABAAAA agEoAAMAAAABAAIAAAExAAIAAAAeAAAAcgEyAAIAAAAUAAAAkIdpAAQAAAABAAAApAAAANAALcbA AAAnEAAtxsAAACcQQWRvYmUgUGhvdG9zaG9wIENTNSBNYWNpbnRvc2gAMjAxMzoxMToyNCAwOToy MzowMQAAA6ABAAMAAAAB//8AAKACAAQAAAABAAAGX6ADAAQAAAABAAAKAAAAAAAAAAAGAQMAAwAA AAEABgAAARoABQAAAAEAAAEeARsABQAAAAEAAAEmASgAAwAAAAEAAgAAAgEABAAAAAEAAAEuAgIA BAAAAAEAAC7cAAAAAAAAAEgAAAABAAAASAAAAAH/2P/iDFhJQ0NfUFJPRklMRQABAQAADEhMaW5v AhAAAG1udHJSR0IgWFlaIAfOAAIACQAGADEAAGFjc3BNU0ZUAAAAAElFQyBzUkdCAAAAAAAAAAAA AAAAAAD21gABAAAAANMtSFAgIAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAA AAAAAAAAAAAAEWNwcnQAAAFQAAAAM2Rlc2MAAAGEAAAAbHd0cHQAAAHwAAAAFGJrcHQAAAIEAAAA FHJYWVoAAAIYAAAAFGdYWVoAAAIsAAAAFGJYWVoAAAJAAAAAFGRtbmQAAAJUAAAAcGRtZGQAAALE AAAAiHZ1ZWQAAANMAAAAhnZpZXcAAAPUAAAAJGx1bWkAAAP4AAAAFG1lYXMAAAQMAAAAJHRlY2gA AAQwAAAADHJUUkMAAAQ8AAAIDGdUUkMAAAQ8AAAIDGJUUkMAAAQ8AAAIDHRleHQAAAAAQ29weXJp Z2h0IChjKSAxOTk4IEhld2xldHQtUGFja2FyZCBDb21wYW55AABkZXNjAAAAAAAAABJzUkdCIElF QzYxOTY2LTIuMQAAAAAAAAAAAAAAEnNSR0IgSUVDNjE5NjYtMi4xAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAA AAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAABYWVogAAAAAAAA81EAAQAAAAEWzFhZWiAA AAAAAAAAAAAAAAAAAAAAWFlaIAAAAAAAAG+iAAA49QAAA5BYWVogAAAAAAAAYpkAALeFAAAY2lhZ WiAAAAAAAAAkoAAAD4QAALbPZGVzYwAAAAAAAAAWSUVDIGh0dHA6Ly93d3cuaWVjLmNoAA

Скачать книгу