Аннотация

Alba Bouwer se plaasstories is klassiek in Afrikaans. Baie lesers dink met heimweë terug aan die lees van die avonture van Alie en Lulu op Rivierplaas in die Vrystaat. Een van die ander sentrale karakters is ongetwyfeld ou-Melitie, wat altyd geduldig na Alie se stories luister en wyshede kwytraak (en nie skroom om haar tereg te wys nie!), en Sanna en klein-Melitie met wie Alie en Lulu so lekker speel.

Die krulleboldogtertjie Katrientjie woon saam met haar ma, pa en Ouboet op Keerweder in die Boland, die plaas “wat binne-in die dorp met sy baie groot akkerbome lê”. Sy is nuuskierig en mal oor stories en die groot Oupahorlosie in die hoek voed haar verbeelding wanneer hy haar die stories uit Ouma Vrystaat se dae vertel. Tina Tierat probeer ook om al Katrientjie se baie vrae te beantwoord. Saam met Ouboet, Rachel en Klein Tys is daar baie avonture. Toe ‘n paar uitgebrande kaggelhoutjies amper hulle huis laat afbrand, red die Oupahorlosie en Katrientjie hulle net betyds.

Аннотация

'n Omnibus van Alba Bouwer se drie klassieke verhale: Stories van Rivierplaas, Nuwe stories van Rivierplaas en Stories van Ruyswuyck. Met lyntekeninge deur Katrine Harries.