ТОП просматриваемых книг сайта:
Edms. Bpk.. D.J. Opperman
Зарубежные стихи.Информация о книге
Название Edms. Bpk.
Год выпуска 0
isbn 9780798172578
Автор произведения D.J. Opperman
Жанр Зарубежные стихи
Издательство Ingram
Аннотация
Edms. Bpk. (1970), dui op die beperktheid van die menslike lewe en besit en die kleiner wêreld van die bundel, dikwels die vertroude terrein van Franskraal. Alhoewel die verse meestal die magtige greep en groot konstruksies van vroeër mis, is die bundel tog as ʼn duidelike eenheid gekonsipieer. – J C Kannemeyer