ТОП просматриваемых книг сайта:
Maggie: My lewe in die kamp. Maggie Jooste
Биографии и Мемуары.Информация о книге
Название Maggie: My lewe in die kamp
Год выпуска 0
isbn 9780624090267
Автор произведения Maggie Jooste
Жанр Биографии и Мемуары
Издательство Ingram
Аннотация
Margaretha (Maggie) Jooste was net 13 jaar oud toe die Anglo-Boereoorlog uitbreek en haar lewe ingrypend verander. Ná maande in huisarres word sy en haar gesin na ’n konsentrasiekamp in Natal gestuur. Hier ervaar hulle honger, onsekerheid en verlies, maar ook soms – op ’n verrassende wyse – die goedhartigheid van Britse soldate. Hierdie baie persoonlike vertelling, in haar eie woorde, is ’n verhaal van swaarkry en erge ontbering, maar ook van medemenslikheid en vriendskap oor vyandsgrense heen.