ТОП просматриваемых книг сайта:
Piekfyn Afrikaans
Скачать книги из серии Piekfyn AfrikaansPiekfyn Afrikaans Eerste Addisionele Taal Onderwysersgids Graad 4 - Группа авторов
Piekfyn AfrikaansАннотация
Информация о книге
Автор произведения Группа авторов
Жанр Учебная литература
Серия Piekfyn Afrikaans
Piekfyn Afrikaans Onderwysersgids Graad 12 Eerste Addisionele Taal - Belinda Prinsloo
Piekfyn AfrikaansАннотация
Информация о книге
Автор произведения Belinda Prinsloo
Жанр Учебная литература
Серия Piekfyn Afrikaans
Piekfyn Afrikaans Onderwysersgids Graad 9 Eerste Addisionele Taal - Группа авторов
Piekfyn AfrikaansАннотация
Информация о книге
Автор произведения Группа авторов
Жанр Учебная литература
Серия Piekfyn Afrikaans
Piekfyn Afrikaans Onderwysersgids Graad 8 Eerste Addisionele Taal - Группа авторов
Piekfyn AfrikaansАннотация
Информация о книге
Автор произведения Группа авторов
Жанр Учебная литература
Серия Piekfyn Afrikaans
Piekfyn Afrikaans Onderwysersgids Graad 7 Eerste Addisionele Taal - Группа авторов
Piekfyn AfrikaansАннотация
Информация о книге
Автор произведения Группа авторов
Жанр Учебная литература
Серия Piekfyn Afrikaans
Аннотация
Информация о книге
Автор произведения Группа авторов
Жанр Учебная литература
Серия Piekfyn Afrikaans
Аннотация
Информация о книге
Автор произведения Группа авторов
Жанр Учебная литература
Серия Piekfyn Afrikaans
Аннотация
Аннотация
Аннотация
Die wye verskeidenheid interaktiewe aktiwiteite sorg vir die inoefening en vaslegging van al die taalvaardighede. Afdelings soos Pitkos, In ’n neutedop, die Indeks, die Letterkundegids en die Taalgids gaan jou voorbereiding vir enige soort leer en assessering seepglad laat verloop. Jy gaan verder ook • vir begrip en waardering verskeie fiksie- en niefiksietekste lees; • verskeie visuele tekste krities interpreteer en verduidelik; • in verskillende sosiale situasies oortuigend en duidelik kommunikeer; • vlot en ekspressief praat en toesprake lewer; • aandagtig en krities na taalgebruik luister, en taalstrukture en -konvensies deeglik en foutloos gebruik in mondelinge en skriftelike aanbiedings; en • heelwat transaksionele en kreatiewe tekste volgens prosesskryf aanbied.
Maar dis nie al nie . . . Piekfyn Afrikaans help jou ook met jou voorbereiding vir die halfjaar- en eindeksamen. Al vier vraestelle wat jy hierdie jaar moet aflê, word in dié handboek voorsien – ook toetse en verskeie hersieningsoefeninge.
Ons weet dat Piekfyn Afrikaans jou gaan help om Afrikaans Huistaal met vlieënde vaandels te slaag!
Geniet ’n Piekfyn-leerervaring!