ТОП просматриваемых книг сайта:
Adéle van der Merwe & Jeske Wellmann
Список книг автора Adéle van der Merwe & Jeske WellmannАннотация
“Praktiese advies oor wat en hoe om te eet as jy kanker het … ’n bruikbare, verstaanbare gids.” – Megan Pentz-Kluits, dieetkundige konsultant vir KANSA. Deur reg te eet kan kankerlyers hul immuunstelsel versterk – en beter voel. Twee van Suid-Afrika se voorste kundiges wys in dié boek hoe mense met kanker, hul versorgers en hul families kanker met die regte kos kan bestuur. Met hope resepte, goed verpakte inligting en pasgemaakte maaltydplanne is hierdie boek veel meer as bloot ʼn resepteboek. Dit onderskei tussen die verskillende soorte kanker en gee oplossings vir die spesifieke voedingsprobleme wat gepaardgaan met verskillende behandelings, dit gee raad vir die bestuur van die newe-effekte van kankerterapie, soos ʼn droë mond of naarheid wat dit soms moeilik maak om behoorlik te eet. Die geregte is maklik om te maak en kan aangepas word vir verskillende kosvoorkeure en elke resep sluit dieetkundige wenke in sodat dit volgens die individu se behoeftes aangepas kan word. Hierdie boek help mense met kanker om voor, tydens en ná hul behandeling beter te eet en te voel.
Аннотация
“Practical advice on what and how to eat if you have cancer … a useful, understandable guide.” – Megan Pentz-Kluyts, nutrition and dietetics consultant for CANSA. By eating right, cancer patients can boost their immune system – and feel better and more able to cope. In this book, two of South Africa’s leading experts show people with cancer, their caregivers and their families how to manage the disease and its symptoms by eating right. Packed with recipes, clear information and specialised meal plans, this is not just another recipe book. It distinguishes between different types of cancer and offers solutions to the specific nutritional problems associated with different treatments, it gives advice on managing the side effects of cancer therapy, such as a dry mouth or nausea that may make it difficult to eat properly. The recipes are easy to prepare and support various ways of eating and it shows how each recipe can be adapted to meet individual needs. This book will help those with cancer to cope better before, during and after treatment.